|
 
RUSTIGE ATMOSFEER
Omring jouself met die
romatiese dae van die verlede.
In 'n tipiese plaas
omgewing waar tyd stil gaan staan het.
Bied ons al die moderne
geriewe aan met gepaste
gasvryheid in 'n
idilliese omgewing.
Bring U waterverf,
sketsboeke en vind inspirasie tussen
die Mediterreaanse styl
wingerdstokke en olyfbome.
Ons huis is met passie en liefde gerestoureer om die
die nostalgie van die
Kaapse kolonie en plattelandse
leefstyl aan te wakker.
BOONTOE
|