|

TUISTE
SUITES
OMGEWING
MILEU
KONTAK ONS
|
 
AKKOMMODASIE
R250 per persoon per dag.
Ons bied twee ruim Victoriaanse
suites.
Beide sluit 'n
onthaalarea en kombuisie in,
En-suite badkamers en
aparte private ingange.
Beide suites het hul eie
toegang tot die swembad
en binnehof. Ook 'n Ingeboude braai
en kuierplek onder
'n massiewe
skaduboom wat 'n pragtige uitsig bied oor
wingerde en die Drakenstein
en Witzenberg bergreeks.
BOONTOE
|
|