|

TUISTE
SUITES
OMGEWING
MILEU
KONTAK ONS
|
 
BEELDSKONE OMGEWING
Riebeek-Kasteel
is die juweel in the kroon van die
Swartland
en Wes Kaap. Gesetel in die welbekende
Riebeek Vallei
is ons plaashuis
'n hanetree van die middel van die dorp.
Vorm deel van 'n
lewenslustige boeregemeenskap,
met ongelooflike
omringende natuurskoon.
“Môreson”
'n historiese Victoriaanse opstal is omring deur
duisende akker Shiraz
wingerdstokke, waar die druiwe,
koring en olywe ontmoet.
Verlustig jouself in die plaasatmosfeer en besoek
van ons bekende Kelders: Riebeek
kelders, Kloovenburg,
Allesverloren en Het Vlock Casteel.
BOONTOE
|
|